Wonderlik!!

Dit is so Wonderlik dat ek ‘n plek gekry het waar ek kan sê wat ek wil! Sonder dat iemand weet wie ek is. Facebook is so beperkend. Daar kan jy nie dinge sê soos: My skoonma is ‘n teef nie. Want ummm….dan sal sy dit lees. Lekker, ek kan my hart uitpraat. In die lewe bly ek maar net stil. Maar iewers moet ‘n mens jou hart uitpraat!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar